Prinses Alix van Hesse-Darmstadt

Aleksandra Fjodorowna
Keiserin-gemalin van Rusland
Prinses Alix van Hesse en by Ryn, die latere keiserin van Rusland.
Prinses Alix van Hesse en by Ryn, die latere keiserin van Rusland.
Periode 1 November 189415 Maart 1917
Eggenoot Nikolaas II van Rusland
Kinders Olga, Tatjana, Maria, Anastasia, Aleksei
Vader Ludwig IV, Groothertog van Hesse
Moeder Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk
Gebore 25 April 1872, Darmstadt
Oorlede 17 Julie 1918, Jekaterinburg

Victoria Alix Helena Louise Beatrice van Hesse en by Ryn (25 April 1872, Darmstadt17 Julie 1918, Jekaterinburg) was ’n prinses van Hesse-Darmstadt en, deur haar huwelik met die latere Nikolaas II van Rusland, as Aleksandra Fjodorowna (Russies: Александра Фёдоровна) die laaste keiserin van Rusland.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search